;
R 947.00 ZAR
Program oorskou video onder:
‘n Omvattende kurikulum gebaseerde program wat saamgevat is in die leerareas wat tipies in die graad vier tot ses wiskunde kurikulum voorkom.
Die leerareas word behandel in die volgende drie afdelings:
Interaktiewe Lesse, Oefeninge en Toetse.
Hierdie proses en die interaktiewe lesse, wat wys antwoord funksie insluit, verseker dat die leeder elke begrip verstaan voordat daar na die volgende begrip gegaan word!
Die administratiewe afdeling meet en toon die vordering van elke leerder.
Sluit ‘n omvattende digitale onderwyser/ouer handleiding in.
System Requirements: Any Microsoft Windows with sound and 200 MB of free hard disk space. |
Subscribe to our newsletter and always be the first to hear about what is happening.
This program is to ensure understanding of the subject... not to help the learner to do his/her homework. Simply start at the beginning of each topic and work through the interactive lessons to ensure 100% understanding in no time!
Copyright 2015 IQSmart. All Rights Reserved