;
R 1,390.00 ZAR R 695.00 ZAR
Kliek op die Program voorskou video onder:
Kurikulum gebaseerde program vir graad sewe tot nege leerders om volle begrip van die wiskunde leerareas te verseker.
Die leerareas word behandel in die volgende drie afdelings:
Interaktiewe Lesse, Oefeninge en Toetse.
Hierdie proses en die interaktiewe lesse wat wys antwoord funksie insluit verseker dat die leeder elke begrip verstaan voordat daar na die volgende begrip gegaan word!
Die administratiewe afdeling meet en toon die vordering van elke leerder.
Hulpmiddels soos ‘n digitale woordelys en sakrekenaar op aanvraag word vir die leerder se gerief voorsien.
Sluit ‘n omvattende digitale onderwyser/ouer handleiding in.
System Requirements: |
R 1,390.00 ZAR R 0.00 ZAR
Kliek op die Program voorskou video onder: 'n Geliefkoosde beer lei ons jonger leerders...
R 1,390.00 ZAR R 0.00 ZAR
Kliek op die Program voorskou video onder: ‘n Omvattende kurikulum gebaseerde program wat...
R 1,390.00 ZAR R 0.00 ZAR
Kliek op die Program voorskou video onder: ‘n Omvattende kurikulum gebaseerde program wat saamgevat...
Subscribe to our newsletter and always be the first to hear about what is happening.
This program is to ensure understanding of the subject... not to help the learner to do his/her homework. Simply start at the beginning of each topic and work through the interactive lessons to ensure 100% understanding in no time!
Copyright 2015 IQSmart. All Rights Reserved